Chronicle-1957

HAAR IDEAAL Kinnie staar oor die tustelose blougroen see been na die kleurryke horison waar die laaste strale van die ondergaande son die iigte vlieswolkies met'n sagte ligrooi tint. Sy dink aan Hennie en trane we! op in die pragtige blou oe, vioei oor die sagte ligbruin vel van haar wange na die punt van haar ken,waar hul'n oomblikkie hang en dan een vir een afval grond toe. Ales sou so liefgliekwees het. Net sy Hennie in die ou huisie van haar by die see. Later miskien'n huilende stemmetjie om die vreedsaamheid te verstoor. Haar hoogste ideaai—om 'n goeie vrou en moeder te wees. Maar nou iyk dit of sy nooit daardie biydskap en voidoening in hierdie lewe sai vind nie. Na haar mammie se dood het Kinnie die pragtige huisie by die see ge6rf en genoeg geld daarby sodat sy nooit sou hoef te werk nie. Maar omdat sy so eensaam was, het sy 'n betrekking as sekretaresse aanvaar. Daar het sy Hennie ontmoet. Hennie die aantreklike, die vrolike. Hennie wat haar altyd so teer behandel het. Hennie met sy fyn, bekoorlike maniere en so vol selfvertroue. Hoegoed onthou sy nie Hennie se eerste soen nie. 'n Oomblik van saligheid vir haar. En toe het daardie selfde Hennie haar verlaat; haar in die steek gelaat met haar trourok gekoop,om met'n ander te trou. „Kinnie." Sy kyk effens verskrik op om Jan langs haar te sien staan. Getroue Jan met sy mank been en sy lang, songebruinde liggaam; sy sterk gesig met die staalgrys ob wat tog soms so teer en vriendelik na'n mens kan kyk. „Kinnie," se hy weer toe hy haar betraande gesig sien,„waarom treur jy so? Is dit weer oor daardie nikswerd, Hennie, met sy listige oe?" As Kinnie haar hoof knik, se Jan met 'n sug; „Ag Kinnie, wanneer gaan jy grootmens word en die iewe deur voiwasse oe sien?" Kinnikeyk reguit na hom met *n onheilspeiiende vuur in haar oe. ,,Jan, hoe kan jy so onverstandig wees? Dit was altyd my ideaai om vrou en moeder te wees. Ek voel net dat ek nooit die skok van die verplettering van my ideaai te bowe sal kom nie." „ls jy bereid, Kinnie, om daardie ideaai van jou te probeer verwesenlik, selfs as dit die verkeerde man is? Onthou, maatjie, jy is nie die enigste persoon wat sy ideale sien verdwyn soos mis op die vlei nie. Ek sai nie se dat jou ideaai nie baie prysenwaardig is nie. Maar na jou teleursteliing, sal dit nie beter wees om lets ander te doen nie? Miskien kan jy verpleegster word. Daardeur sal jy die hele mensdom dien. Sal dit nie 'n pragtige ideaai wees om te koester en te probeer verwesenlik nie?" „Die Hennie van jou; sy enigste ideaai is om met die absolute minimum inspanning soveel geld moontlik in te samel. Dink jy nou werklik dat dit iets bewonderenswaardige is om net aan gelde en aardse besittings te dink? Hennie sal nooit die voidoening van ware biydskap smaak nie." „Kyk net hoeveel droefheid is al in die geskiedenis van die wSreld veroorsaak deur'n drang na mag. En hoe dikwels begin dit nie met'n mooi,onskuldige ideaai 303

RkJQdWJsaXNoZXIy MTc3MDU5Nw==