Chronicle-1957

CHESS CLUB Honorary President: Mr. H. S. Viljoen. Honorary Chairman: P. W.Mudie. Honorary Treasurer: L. M. Lewin. Honorary Secretary: W.M. Giles. The club has had a fairly good year with an average attendance oftwenty-five members. New chess sets were acquired so that there are now enough for all. Owing to lack of practice the chess team was not very successful although L. M. Lewin won a knockout competition. Matches played were: Kearsney v. Estcourt (a), v. Northlands (a) and (h): all three were lost. Our warmest thanks go to Mr. Viljoen for the interest which he has shown and also Mr. Ward whose advice has been greatly appreciated. AFRIKAANSE KAMP Vanjaar is daar weer gedurende die Oktober-vakansie 'n kamp gereel vir seuns wat van kamplewe hou,of wat nie huis toe kan gaan nie; maar die eintlike doel van die kamp is om Kearsney seuns wat nooit die kans kry om Afrikaans te praat nie, daardie geleendheid te gee. EIke jaar probeer ons In sekere opsigte verbeteringe aanbring maar dit is nog baie dieselfde soort kamp wat oud-skoliere van 1950 sal kan onthou. Ons etes by die kafee op die strand was so groot dat niemand vir tweede porsies gevra het nie, selfs toe die eienaar nog kom aanbied, is sy aanbod vriendelik van die hand gewys. Private klein tentjies wat slegs 'n paar seuns kan huisves was wel baie kleurvol in die verlede maar toe daar twee aande na mekaar geweldige donderstorms losbars was ons baie dankbaar dat ons liewer groot tente gehuur het. Toe ons op Scottburgh aankom was die grond nog baie nat maar die slote wat gegrawe is het dit gou-gou gedreineer. Die slote het ook die stormwater weggelei en nie een van die tente het geiek nie—en hulle is wel deeglik getoets! Die redn het gelukkig alles in die nag geval en die dae was stil en sonnig. Die seuns het alma! bruin gebrand teruggekom. Daar was heelwat meer vistokke as wat ons in die verlede in ons kamp te sien gekry het. Een van die seuns was baie verbaas toe hy'n mooi groot„ bream" aan sy hoek sien na hy so hard getrek 295

RkJQdWJsaXNoZXIy MTc3MDU5Nw==