Chronicle-1993

maak die grootste,interessantste sandkasteel op die strand. Maar vir my pa,is die warmte en vars lug die ideale resep vir'n slapie. My ma,met haar sonbril in een hand,en 'n roman in die ander,le in die son en slaap. Ma hou van die see en sy loop op die strand rond en kyk na die hengelaars en kinders wat in die koelte van die see ontspan. Ja, dis hemel op aarde,die strand,en ek sidder om te dink hoe ek sonder die strand sou leef! G.ALLEN, Vorm6 Boomstraat 15 Gelofte Durban 4001 18Augustus 1993 Beste Janneman Jislaaik kerel! Jy sal nie glo wat'n vreeslike gek ek gister van myselfgemaak bet nie. Dis ongelooflik en ek kan nie glo dat dit altyd met my gebeur nie. Jy weet mos dat gister die groot dag was. Ek bet vir die eerste keer vir die eerste span gespeel, teen Port Natal, nogal!0ns bet Forties nog nooit geklop nie, maar bierdie jaar bet ons ons beste kans gebad. Meteen minuutspeeltyd oor,betons'n doelskop voor die pale gekry.Asek dit gekry bet,sou ons agtien punte teenoor sewentien gewen bet. Net toe ek wou geskop bet, bet ek oor my eie voete geval en bet die bal omtrent twee meter ver geskop. Ek bet gedink dat ek alles verloor bet, maar gelukkig was een van ons voorspelers wakker en by bet die bal opgetel en 'n drie onder die pale gedruk. Sjoe, ek was gelukMg! Na die wedstryd bet almal gelag, maar ek voel nog so simpel. Ek weet datjy lekker sou gelag bet. Se groete aan almal tuis, maar moet bulle nie van my ongeluk vertel nie, boor! Jou vriend Pieter D. TAYLER, Vorm6 EK IS... My naam is David Turner.Ek verjaar op8Augustus,en ek is nou twaalfjaar en vyf maande oud. Ek bou baie van rekenaars en ek wil'n programmeerder word wanneer ek oner word. Ek bou ook van boeke,en ek bet al baie gelees (33 boeke in Engels en 10 in Afrikaans). Ek bou nie van sport nie. Ek dink Kearsney College is'n baie mooi skool, en die vakke waarvan ek bou is Rekenaars(natuurlik)en Musiek. Dit maak my baie kwaad as iemand die bele tyd praat, en ek wil nie luister nie.In my gesin is daar ek,my pa,my ma en drie broers. Ons troeteldier is 'n kat. My pa werk vir SAPPI,en my ma werk nie. My broers is baie bekkig,en bulle maak my kwaad. Ons bet al in vier buise gewoon, twee in Durban, een in Johannesburg en een in Stanger. Ons bly nou in Umkomaas. Ek bet ook na vier skole gegaan,een waarvan ek vergeet bet. Village bewaarskool, Rivonia en Stanger(en,natuurlik, Kearsney). D. TURNER, Vorm 1 Posbus 10810 Polstroom 7860 15 November 1993 Beste Karel Baie dankie vir die brief watjy aan my geskryf bet. Ek is jammer om van jou bond se dood te boor. Jy moes baie bartseer gevoel bet. Dinge verloop ook nie so goed bier by ons nie. Ons nuwe bure bet verlede week ingetrek en bulle is so onbeskof. Verlede Dinsdagoggend is ek deur'n bengselawaai gewek, wantdie bure bet douvoordag besluitom bulle grasperk te sny. Hulle dekselse grassnyer betso gebrul datdie vensters geskud bet. Daardie selfde dag bet bulle so gebamer en geboor dat ek bulle moes bel om te vra of bulle 'n bietjie minder geraas kon maak. Vanmore bet die buurman my kom vra of by my motor kon leen, wantsyne le in stukke in sy oprit.Kanjy dit glo? Tot siens. Jou vriend Koos D.McKEOWN, Vorm 6 DIEDAGTOEEK BAIESIEK WAS 'n Paar dae gelede bet ek met'n baie seer maag wakker geword.Ek bet vir my ma gevra ofek nie skool toe boefte gaan nie, maar sy bet gese dat ek ten minste moes probeer gaan. My ma bet my'n lepel medisyne en'n tablet gegee en dit bet'n bietjie gebelp.Ek bet my uniform aangetrek en was gereedom skooltoe te gaan toe ek skielik weer siek gevoel bet. Toeek my ma vertel bet,bet sy my dadelik na die bospitaal toe geneem. Toe ek daar aangekom bet, was ek baie siek en my gesig was wit. Die verpleegster was baie vriendelik en die inspuiting was nie baie seer nie. Omtrent 'n uur later, bet ek nie so siek gevoel nie want die inspuiting bet gewerk. Die volgende dag bet ek terug skool toe gegaan en was baie dankbaar teenoor die verpleegster. D.MILBANK, Vorm 1 Victoriastraat5 Dundee 3000 18 Augustus 1993 Beste Neil Ek bet darem ons wedstryd teen mekaar geniet. Jy was gelukkig dat ek nog in die losgemaal was, anders sou jy nooit daardie drie gedruk bet nie. In elk geval,ek wil vir jou vertel van die klub-wedstryd wat ek bier in Dundee gespeel bet. Ek bet die Sentraal eerstespan as losskakel gebaal en ons eerste wedstryd was teen die Ladysmitb Wasps, die streekskampioene. Dit was 'n moeilike wedstryd en die rustyd telling was gelykop met nul elk. Hulle bet in die tweede belfte sterk begin en die linkervleuel betdeurgebars, maarek betbom'n meter van die doellyn platgetrek en die 56

RkJQdWJsaXNoZXIy MTc3MDU5Nw==