Chronicle-1993

bal opgetel. Ek het teruggehardloop en toe die bal hoog die lug ingeskop en dit agtemagesit.Ek het opgespring en ,die bal voor die heelagter gevang.Ek het na links geswenk en skielik regs verbygehardloop en die drie onder die pale gedruk en dit self verdoel. Vyf minute voor die einde van die wedstryd het hulle 'n drie gedruk en dit verdoel. Ons het toe alles gedoen om punte aan te teken. Met'n minuut oor hetek die bal op die tien tree stippellyn ontvang,maar al my agterspelers was in die losgemaal. Ek het net een opsie gehad en ek het'n reuse skepskop probeer. Die bal het perfek deur die lug getrek en die bal het tussen die pale deurgebreeken die skeidsregter hetdie drie punte toegeken. Onmiddellik daama het hy die eindfluitjie geblaas en ek is skouerhoogte van die veld af gedra. Soosjy kan sien was dit'n baie opwindende wedstryd. Se groete aan die gesin. Stuart S. FOSTER, Vorm6 KYKHOE VLIEG DIE JARE! Die tyd vlieg elke jaar al hoe vinniger verby en elke jaar word ek oner, en ek kruip nader aan volwassenheid. Die lewe is 'n reeks bakens wat ek moet verbygaan, en met elke een wat nou agter my is, kom ek nader aan die dag wanneer ek op my eie twee voete moet loop, sonder my ouers as krukke. Maar,as ek nou terugdink, was dit'n lang pad hiematoe. Eers het my ouers alles vir my gedoen,en ek kon skaars loop.Ek hetklein,sagte wolskoentjies gedra,en as ek won rondbeweeg,moes ek my eie twee klein voetjies gebruik. Later het die dag aangebreek toe my wolskoentjies te oud en te klein vir my was. Ek het vir die eerste keer regie skoene aangetrek en in hulle rondgeloop.Maar,uiteindelik het ek van rondloop moeg geraak, en ek het 'n driewiel gekry.Metdaardie nuwe speelgoed kon ek al hoe vinniger en verder beweeg, en my klein kinderwereld het skielik vergroot. Daar was allerhande nuwe ervarings, sowel as baie skrape! Natuurlik bet die dag aangebreek toe my driewiel vir my net te klein was. Daardie fase van my lewe was verby;ek hetdaardie bakens agtergelaat.My volgendefase was weer iets wat ek op my voete gedra het, maar hulle was baie anders as die ou wolskoentjies.Ek het rolskaatse gekry,en ook nog 'n verskillende soort avontuur. Maar, met die avonture het baie meer skrape en seerplekke gekom.Wie het ooit gese dat grootword maklik was? Na die rolskaatse was die fiets, nog 'n manier om rond te beweeg, asook nog 'n baken in die lewe. Met elke vlak van grootword watek bereik het, het my wereld verander, en baie vergroot.Ek het meer en meer mense ontmoet,en belangriker lesse geleer. Maar, die hele tyd het ek al hoe nader en nader aan die dag beweeg dat ek my eerste motor en my bestuurderslisensie sou kry. Nou het die dag amper aangebreek.Ek het my eerste mo tor,en ek wag nou net vir my bestuurderslisensie.Wanneer ek dit kry,en metskool klaar is,sal ek vry weesom te gaan waar ek wil. Maar,vandag sit ek net hier en droom van die toekoms en wat sal wees,en wat was, van wolskoene en fietse. Sjoe,kyk net hoe die jare gevlieg het! R. WILLIAMS, Vorm6 LA TELEVISION,MONSTRE OU MERVEILLE? La television, monstre ou merveille? c'est la question que beaucoup de specialistes se posent. Cette "boite" rectangulaire est I'une des plus fabuleuses inventions de notre epoque. Vers la moitie de notre siecle,nee d'un croisemententre le cinemaetla radio-diffusion,une nouveaute quichoqua bien de gens:la television. Get engin,defmi a I'epoque comme un transmetteur d'images a distance par les ondes radiophoniques devait s'epanouir et passer de simple in vention a luxe des families aisees, puis necessite de pre mier ordre;passant de mueta parlant;mais aussi de mono chrome a couleur. Mais voila, cette decouverte qui est bien incrustee dans nos moeurs, acquit une importance considerable. Elle permet de recevoir instantanement les informations du monde entier. Elle nous fait savoir le temps qu'il fera le jour,ou memeI'apres-midi suivant.Elle nous divertit,nous fait passer le temps,entre les emissions de varietes et les films d'action pour les adolescents, les romans et les emissions televisees pour les adultes;les series policieres et les"opera-soap"-les feuilletons-pour les plus agees; tout le monde est servi! On a meme pense aux tresjeunes et aux tous petits: les emissions educatives et les dessins animes les accrochent a la "tele". C'est la ou le probleme debute.La television,alors simple divertissement et outil de renseignement devient une sorte de drogue;on ne plus s'en passer.Achaque momentlibre, on se rue vers le poste, on finit par oublier les etudes, le menage, et tant d'autres choses. On a ses programmes fetiches, son emission preferee, et Ton va memejusqu'a se disputer pour la selection des chaines! C'est la ou on comprend 1'importance qu'a pris la television dans le monde modeme.Les enfants d'autrefois ne connaissaient pas ce "probleme",comme on pourrait I'appeler. Mais la television ne doit pas etre consideree comme un objettabou.Certes,c'est aussiun outil de propagande,mais comme toute autre distraction ou occupation,il faut savoir s'en priver. L'abus n'estjamais une solution. Cette inven tion est quand meme un outil pratique, comportant beaucoup de qualites. R.DOGERDESPEVILLE,Eorm6 Longeux 14 avril. Cher Philippe Merci de ta lettre. Je I'ai re§ue hier soir. J'ai beaucoup reflechi a cet offre.II y a beaucoup dechoses a considerer. La derniere fois que je suis alle a la Mediterranee,je me suis bien amuse. II y a beaucoup a faire a la Mediterranee-le soleil,la plage et n'oublie pas les filles! ^a,c'est surtout le plus important! Je peux imaginer maintenantce que vousfereztous-tout le monde dans la voiture, le vent dans les cheveux et la musique. Pas de probleme parce qu'on va en vacances. Pendant toute la journee on est dans la voiture avec seulement les amis. Le lendemain on arrivera a la cote. Tout est pret et bien organise. On prend toutes les bagages et on les met dans 57

RkJQdWJsaXNoZXIy MTc3MDU5Nw==