Chronicle-1994

Afrikaans Departement Dit was met groot hartseer dat ons aan die einde van 1993 van Chris en Marita Diedericks afskeid geneem bet. Wie sal hulle ooit kan vergeet? Ons verlang steeds na Chris se grappe en poetse in die personeelkamer en na Marita se warmte en vriendelikheid. Nietemin, hoop ons hulle geniet hul aftrede en hul nuwe huis daar in die Vrystaat. Aan die begin van hierdie jaar bet ons egter 'n nuwe leerkrag verwelkom. Sy naam is Andre van Zyl en aan bom en sy vroutjie Ora en hul twee spruite Marike en Benji wil ons net se dat hulle 'n waardevolle aanwins vir ons departement en die skool is. Onsgelukwensinge gaan ook aan Dean Sudding en Dave Graves met hul aanstellings as Koshuisvader van Gillingham en van Dagseuns onderskeidelik. Vanjaar was ook 'n besondere suksesvolle jaar wat die seuns se deelname aan allerlei Afrikaanse aktiwiteite betref. In die Afrikaanse Olimpiade bet S. Summers, B. Nielsen en A. Buchanan hesonder goed gevaar met S. Summers wat die negende posisie landwyd hehaal bet. Leerlinge bet ook deelgeneem aan die Tweetaligheidseksamen,wat mynsinsiens besonder moeilik was. Daar is van hulle verwag om 'n twee uur eksamen in Afrikaans asook in Engels afte le. Hulle moes dus in'n vier uur sessie hul vaardigbeid in beide tale bewys. Van die vyftien seuns wat bieraan deelgeneem bet, bet tien seuns sertifikate vir tweetaligbeid ontvang. Ons seuns bet ook aan die Taalbond-eksamen deelgeneem en die uitslae lyk soos volg: Slaag met lof: Slaag die gewone graad: P.M.Lamplougb G.N.Buntting R.R.Lee L.A.Bush J. Marnewick M.M.Campbell T.W.Smith A.I. Gait J.O. Groom Slaag die hoer graad: R.D.Groom B.F Anderson J.A. Hunter A.J. Buchanan K.R.Kusel P. Dace H.V.Lewis V.M.Geldenbuys S.D.Lubbe G.J. Morgan K.Moodley K.W.Paradies B.C. Nielsen G.Picken J.L. Roussot J.A. Roux K.A.Tyack A.van de Water Ons gelukwensinge gaan ook aan J. Marnewick wat as tweede pryswenner uit die taalstryd getree bet en ons hoop by geniet dit om daardie R150,00 in die vakansie uit te gee. Aangesien ons hierdie uitslae eers aan die einde van die jaar ontvang bet, sal hierdie seuns aanstaande jaar hul sertifikate ontvang. Onshoop ook dat die matrikulante aan die einde van die jaar goed sal vaaren wens hul sterkte toe vir die toekoms. 'n Spesiale woord van dank ook aan een van ons sekretaresses, mev.D.Lyness vir al baar barde werk en vir die tik van ons vraestelle, werksvelle en dies meer. RJ.RANDALL-TAYLOR Die strewe na gelykheid Nelson Mandela is'n naam watoor die bele wereld been bekend is. Vandag is by 'n legendariese leier, veral in ons eie land, waar by 'n paar jaar gelede steeds in gevangenisskap was. Gedurende sy lewe moes by baie opofferings maak,weenssy strewe na gelykheid in SuidAfrika, maar dit was weens hierdie strewe dat ons land gered is. Mandela betop'njong ouderdom sy lewe gewy aan die strewe na gelykheid in sy geboorteland.Na matriek bet by aan die Fort Hare Universiteit studeer, waar by en OliverTambo aan verskeie protesaksies deelgeneem bet. Weens hierdie optrede is by uit die universiteit geskors en moes by sy BA-graad aan Unisa verwerf. Mandela was ook tydens sy studentejare aktief betrokke in die ANC en was instrumenteel in die daarstelling van die ANC Jeugliga en die uitbreiding van Umkbonto We Sizwe. Mandela bet groot kanse gevat in sy stryd teen Apart heid, veral omdat die NP-regering streng teen teenstanders van Apartheid opgetree bet.Hy bet keerop keer sy dapperbeid bewys en moes die polisie die bele tyd ontduik.Hy kon nie'n normalelewe lei nie en moes bomself dikwels vermom. Sy vrou, Winnie, bet bom dikwels vir lang periodes nie gesien nie. Sy moes ook baie oggende in die Rand Daily Mail lees waar baar man bom bevind bet. Mandela was verplig om ondergronds te werk en die polisie bet bom uiteindelik in Augustus 1962 arresteer. Die finale opoffering wat by gemaak bet was 27 jaar van sy lewe.Hy is op Pollsmoor,Robbeneiland en Vic tor Verster gevangene gebou. Hy bet baie gely en bet weens die lang tydperk in die tronk siek geword. Maar, by bet nooit ton opgegooi nie. Hy bet amper 'n kultusfiguur geword en daar is wereldwyd vir sy vrylating gepleit.In 1990is die verbanning van die ANC opgebefen Mandela is vrygelaat. Nelson Mandela is 'n man op wie almal in Suid-Afrika trots kan wees.Hy is'n voorbeeld vir ons bele land. In Mei 1994 bet by ons nuwe staatspresident geword. Die opofferings watby gemaak beten sy strewe na gelykheid bet die einde van Apartheid en die begin van 'n nuwe toekoms vir ons land beteken. WILLIAM LEE Vorm 6 Boomstraat 12 Auckland Park 2986 30 April 1994 Die Redakteur Die Beeld Posbus 5425 Johannesburg 2000 Geagte Redakteur SAUK verdedig taalbeleid Met verwysing na Prof. F.I.J. van Rensburg se skrywe van 28April 1994(SAUK al roekeloser met taal), wil ek bom meedeel dat dieSAUK al weke voor die verkiesing 'n opname gedoen bet. Ons bet drieduisend mense van alle rasse, gevra watter taal die meeste dekking moes Kearsney Chronicle 1994 33

RkJQdWJsaXNoZXIy MTc3MDU5Nw==