Chronicle-1994

Ons slaan'n nuwe blaadjie om! Dis'n nuwe Suid-Afrika, maar dis'n woord wat ons al vir baie jare gebruik. Op die oomblik, is dit egter 'n werklikheid. Baie veranderinge bet skielik in ons land plaasgevind. Die mense van ons land bet gestem,en hulle stemme is deur die regering gehoor. Ons bet 'n nuwe president ingebuldig wat, ek dink, baie goed sal vaar. Nelson Mandela bet 'n baie treurige en moeilike lewe gebad. Sedert by in 1954 die leier van die ANC geword bet, was by twee keer in die tronk. Hy is nou 'n dinamiese politikus met veertig jaar se ondervinding. Al die veranderinge wat ek sien, is goed (bebalwe miskien die petrolprys wat gedurig styg!). Suid-Afrika is vir die eerste keer in dertig jaar, weer deur die Verenigde Nasies as'n lid erken. Ons buitelandse sake vorderfluks,omdat die investering en belangstelling uit oorsese lande toeneem. Die Suid-Afrikaanse Lugdiens kan nou ook oral in die wereld vlieg.En,sportspanne soos die nasionale krieketen rugbyspanne speel nou meer in ander lande as in bul eie! Is dit ook nie fantasties nie, dat volgende jaar se Rugby Wereldbeker in Suid-Afrika sal plaasvind nie? Niks kan beter wees nie. En,wat die binneland betref, gaan daar bopelik minder rassediskriminasie as in vorige jare wees. Dit gaan in die primere skole begin, waar almal saam in dieselfde skool kan leer. Ons bettwee nuwe volksliedere,sodat almal tevrede is, en waarop ons trots kan wees.Ons bet ook'n nuwe vlag -'n reenboog vlag - maar'n vlag wat lets vir bierdie land beteken, omdat dit nuut is, en in geen ander land wapper nie. Daar is minder politieke geweld as gevolg van ons nuwe Suid-Afrika. Ons bet definitief 'n nuwe blaadjie omgeslaan watnet voorspoed en geluk vir ons nuweland kan bring. RORI VANLOGGERENBERG Vorm 4 Die bele roman is dus stereotipies. Al die tieners bet al die gewone tienerprobleme. Al die meisies dink nie vir bulselfnie en word bloot as gebruiksmiddels voorgestel. Die stereotipiese,gelukkige einde laat die roman ook in die steek en is te perfek en onrealisties. Dus se ek, "dis 'n sensasionele tienerklug, wat so onrealisties is, dat dit in die eerste plek nie op die rakke beboort te wees nie en definitief nie op die boonste rak nie!" GRAEMEHUNTER Vorm6 Opwekkingsdiens deur I.L.de Villiers In bierdie gedig praat I.L. de Villiers oor die skynbeiligbeid van Cbristene. Hy praat egter bier spesifiek oor die skynbeiligbeid van evangeliste watoorGod preek om geld te maak. Hy vergelyk die bele aspek van evangelisme met 'n bipermark en boe jy deesdae Cbristelikbeid soos 'n bandelsartikel kan verkoop. Hy praat van Ackermans en van bul biljet wat goedkoop artikels soos: seeppoeier ens. adverteer.Hy vergelyk dit met die bele bonding van Cbristelikbeid en by kritiseer dit. Daar is twee metafore in die gedig. Die eerste is die vergelyking tussen die evangelisme en 'n sirkus: Mikrofone,mense,pensklaviere en plakkate in die groot tent op die kaal perseel. Hierdie metafoor dui op boe die waarde van die Christendom afgekraak word en nou net geldmaak beteken vir skynbeilige prekers. Die tweede is 'n vergelyking tussen Cbristelikbeid en inkopiesdoen:'n Ou,verkreukelde biljet le tussen stukke baksteen en sement. Seeppoeier,broekie-kouse,gone stroop-alles word bier teen laer pryse uitverkoop. Dit wys vir ons boe Cbristelikbeid nou soos'n bandelsartikel is wat verkoop word,sonder oordrag,en die"prys"daarvan verlaag kan word. BRUCEMULLER Vorm6 Wanneer die musiek ophou:'n Resensie "Dis 'n tienertreffer uit die boonste rakke" se die resensentop die agterblad,maar boe kan bierdie stelling waar wees? Die boek bandel oor Jannes,'n agtienjarige tiener. Hy bet probleme: gesinsprobleme, meisieprobleme, probleme metsy beste vriend,Mike,metdwelmsmouse wat verskyn en probleme met ander dwelmbandelaars. Sjoe! Soveel probleme vir net een tiener! En om sake nog moeiliker te maak, is sy ouer broer, Pbillip,'n uitblinker en sy pa is die boof van die skool. Sy karakter is totaal ongeloofwaardig.Die skryfster,Petri Jacobs, probeer te veel temas saam bondel en dis nie realisties nie. Al die tipiese tienerprobleme kan nie net deur een seun ervaar word nie. Jannes is ook ongeloofwaardig,wantby bestaan uittwee verskillende mense: een wat stokkies draai en 'n rebel is, en die ander wat Moeder Tberesa probeer wees en almal se probleme probeer oplos. Eindelose soektog! Die lewe is vir my'n eindelose soektog na die perfekte meisie. Tot dusver bet ek baar nog nie ontmoet nie. Miskien is dit omdatek baie boe eise stel en'n bietjie te veel van'n meisie verwag.Baie meisies is pragtig,maar terselfdertyd baie selfsugtig en bet nie juis veel tussen die ore nie.My perfekte meisie moetnatuurlik aantreklik wees, veral met'n mooi gesig.Ek bou ook van'n mooi lyfie, veral een metgoed gevormde bene.Maar,iemand se uiterlike is nie die enigste ding wat tel nie. Sy moet ook 'n vriendelike en goedbartige persoon wees wat daarvan bou om pret te be. Dit gaan seker baie moeilik wees om my droommeisie te ontmoet, maar 'n mens weet nooit wanneer so iets gaan gebeur nie. Ek bet tot dusver nie baie voorspoed met meisies gebad nie. Like keer as ek 'n mooi meisie ontmoet en na'n ruk gei'nteresseerd begin raak,gebeur iets wat alles laat misluk.Ek ontbou een meisie wat ek by 'n partytjie ontmoet bet. Vir 'n paar weke bet ek gedink dat sy my droommeisie was. Ons was vir'n ruk gekys, maar sy bet my begin irriteer en dikwels dinge Kearsney Chronicle 1994 35

RkJQdWJsaXNoZXIy MTc3MDU5Nw==