Mnr. Graves is ook bevorder tot huisvader van dagseuns en is die SG spesialis in ons departement. Dikwels kry onderwysers wie se kandidate A-simbole kry al die eer, tog dink ek dat Dave ook op die skouer geklop moet word, aangesien sy kandidate nie druip nie. Dave,dankie vir jou harde werk en vir die feit dat jy bereid is om klasse te neem waarvoor jou ander kollegas dikwels net nie kans sien nie. Mnr. van Loggerenberg neem hierdie jaar die top matriekklas,aangesien by verlede jaar vir die lEB gaan nasien bet en nou weet wat hul vereistes en standaarde is. Ons hou ook vir bom duimvas met sy uitslae aan die einde van diejaar. Dankie Carl datjy bereid wasomjou vakansie prys te gee om my te belp met die klassifiseer en kleurkodering van die biblioteekboeke.'n Blink idee wat blykbaar in mnr. Storm se era begin is. Mnr.van Zyl is ook 'n gewilde leerkrag en bet sy voete gevind met die onderrig van Afrikaans as tweede taal, soveel so dat by vanaf vanjaar senior klasse neem. Dis voorwaar die bul by die borings pak. Vanaf die tweede kwartaal sal ons die nuwe Afrikaanse leerkrag, mnr.Bosboff van Dale Kollege, welkom beet. Ek is veral bly dat by bereid is om met Drama uit te belp,aangesien ons ten opsigte van Drama in Afrikaans maar droe jare beleef bet. Hopelik sal by die nodige kennis en geesdrif aan die dag le om ons hierin te lei. Ons is ook trots op ons st. 8 kandidate wat verlede jaar die wenners van die Taalbond kompetisie was. Die Taalbond-eksamen word landwyd geskryf en ons Kearsney seuns bet die eerste drie plekke ingepalm. Omdat ons dus die algebele wenners van die st. 8 kategorie was, sal die skool 'n trofee en R500 kontant ontvang en kontantpryse sal aan die drie wenners uitgeloof word. Die seuns wat so goed gevaar bet is J. Mamewick,P. Lamplougb en N. Breedt. Knap gedaan, kerels. Ons is trots op julle! 'n Spesiale woord van dank ook aan ons bibliotekaresse, mev.Isaac,omdat sy op boogte bly van die nuutste publikasies in Afrikaans en altyd bereid is om geld aan Afrikaanse boeke te bestee. Sy bet ook 'n CD Rom aangekoop wat leerlinge met basiese woordeskat in Afrikaans en Zoeloe sal belp. Hopelik sal die seuns werklik biervan gebruik maak. 'n Ander kollega aan wie ons ook dank verskuldig is, is mev.Stevens,die musiek-onderwyseres.As gevolg van baar entoesiasme bet ons nuwer, gewilder psalms en gesange om in die kapel te sing en dikwels boor 'n mens boe die leerlinge Afrikaanse ballelujas oefen. Hierdie mense bet almal in meedere of mindere mate bygedra tot die sukses wat ons bebaal bet en bopelik sal ons leerlinge van krag tot krag gaan. Viva Afrikaans! Renee R-Taylor 'N NOUE ONTKOMING. Ek was deel van 'n bergklim-geselskap wat naweke op staptoere en verskillende klimtogte gegaan bet. Ons bet 'n klimtoer vir die eerste naweek van die nuwe jaar beplan en almal bet daama uitgesien, want daar was bale groot en uitgestrekte grotte waardeur ons vir ure kon klouter om dit te ondersoek en om nuwe dinge te ontdek. Ons bet Vrydagmiddag, omtrent balftwee, vertrek en kort voor lank was die boonste kranse van die "Edgarberge" duidelik sigbaar.Daar was 'n parkeerterrein met sekuriteit, waar ons ons motors vir die naweek kon los met die wete dat bulle veilig sou wees. So om en by vieruur bet ons begin stap. Die besluit is alreeds geneem dat ons die nag in 'n groot grot sou deurbring. Die grot was nie te ver van die vertrekpunt afnie; net omtrenttwee uur se klim en stap. Ons bet om sesuur by die grot aangekom en dadelik probeer vasstel waar die beste plek sou wees om te oomag. Die son was besig om stadig in die verte te verdwyn en ons won die meeste van die lig maak. Ons was betyds klaar en ons bet 'n klein vuurtjie by die ingang van die grot gemaak. Ons bet rondom die vuur gesit en 'n warm koppie koffie geniet,terwyl die laaste oranje sonstrale weggesmelt bet. Die volgende oggend bet ons almal taamlik laat wakker geword, want ons was almal 'n bietjie moeg van die vorige dag se geklim. Die besluit is geneem dat ons vir 'n tydjie die grot sou ontdek, maar dat ons weer na sowat 'n uur by die slaapplek sou wees. Ons bet almal flitse saam geneem, want dit was baie donker in die grot. Ek bet met my flits teen die rotswand geskyn en 'n sytonnel ontdek en besluit om die roete te volg. Die tonnel was laag en smal en ek moes buk om te verboed dat ek my kop stamp. Skielik bet die tonnel in 'n groot grot uitgebrei en ek kon weer regop staan. Ek bet my flits orals geskyn en was verbaas oor boe groot die ondergrondse grot eintlik was.Die rotsvloer was ook so glad soos seep en ek bet vasgestel dat daar tydelik lopende water was. lets bet my aandag getrek en ek bet vir 'n oomblik stil gestaan en luister. Daar was 'n sagte gerammel wat al boe harder begin word bet en die aarde bet begin bewe. Klein klippies bet van die dak begin val en die gerammel bet toe oorverdowend geword. Ek bet besef dat die rotsdak binnekort in duie sou stort, en ek sou nie betyds die tonnel bereik nie.Ek bet teen die linkerste muur gaan le en my bande oor my kop gebou.Na omtrent'n minuut bet die gerammel opgebou en die rotse bet nie meer geval nie. Ek bet stadig opgestaan en begin boes, want daar was so baie stof in die lug. Daar was ook 'n groot gat in die rotsdak. My vriende bet ingestorm en was verbaas en verlig dat ek nog lewendig was. Wat'n rustige en aangename naweek beboort te gewees bet, bet amper in 'n tragedie geeindig. Dit was beslis'n noue ontkoming. Robert Lee Vorm 5. 'N ONVERGEETLIKEVAKANSIE. Die geel maan bet belder in die pikdonker bemel geskyn, terwyl 'n yskoue wind in die blare van die bome geritsel bet. Ek bet by die venster van die boombuis gestaan en na die donker vorm van die majestieuse berge gekyk.Alles was stil by die watergat. Skielik was daar 'n groot geraas en die bosse aan my regterkant bet "ontplof, toe die tamaai luiperd 30 Kearsney Chronicle 1995
RkJQdWJsaXNoZXIy MTc3MDU5Nw==