Chronicle-2001

AFRIKAANf, LWERK < NAG VAN VREES Doodbang le ek stil in my bed. Buite skreeu en steun die wilde wind sons 'n besete heks en fluit deur die dakbalke. Die hele kamer bewe van die koue. Op hierdie stormagtige nag kraak die weerlig deur die koue lug. Nou en dan op my gordyne war rondswaai kan ek die skaduwees van die groot bome buite sien soos hulle verlig word deur die helder weerlig. Uit die donker donderwolke begin die reen val, al hoe harder en harder, totdat ek dit woedend reen die sink afdak hoor slaan. lewers drup water van die dak af, "Tik ... Tik," en dan harder "Tik! ... Tik!" klop dit soos geweerskote in my kop. Op daardie oomblik flits die dag se gebeure deur my kop, my vyfde terugflits in 'n uur, en dit stuur rillings teen my ruggraat af. Hoe kan ek dit doen? Hoe kan ek? Ek dink hoe tipies dit vir my is om iets re doen sonder om aan die gevolge van my aksies re dink. Maar war van die man? Die man. Wat sal hy nou doen? Hy sal my seker kom haal. Miskien is hy alreeds hier binne in die huis! Wat sal hy met my doen as hy my vang ... wanneer hy my vang? Hy sal my doodmaak, sonder twyfel. Miskien is ek alreeds dood,en hierdie nag is my straf vir wat ek gedoen her. Verwarring oorweldig my. My hele liggaam en bed is papnat van die sweet. Trane rol van my wange af. Wat was dit by die venster? War was dit? En weer! Die silhoelt van 'n man se kop gedurende 'n flits! My hart klop in my keel,en die enigste ding waaraan ek kan dink is hoe simpel ek was om re doen wat ek gedoen her. Dit en die gedagte dat voordat die son mure opkom,ek dood sal wees. Skielik hoor ek 'n skerp geluid bo die wind. Die man her die glas van my venster verpletter met sy arm! Wanneer die gordyne in die wind waai, sien ek die man se arm wat na my reik. Bloed stroom van sy voorarm afen vloei oor sy vingers. Rooi glas le oral op die vloer rondgestrooi. Dit voel asof die hand nader en nader aan my kom. Buite,en in my kop,gil die elemente harder en harder. Die wind skreeu en steun soos'n besete heks en die wind fluit deur die dakbalke. Die hele aarde bewe van die koue. Die weerlig kraak ... die rein slaan ... die water drup ... en ek word flou. "Sny!" se die regisseur. "Ja,Jan, dit was goed, selfs beter as die vorige keer, maar probeer net jou emosies meet op jou gesig uit re druk. Die gehoor moet weer en net soos jy voel. Probeer weer." "En ... aksie!" G Lewis Graad 11 Uittreksels uit: LEIERSKAPSWEEK Vir die Graad 9 Leierskapsweek her ons na Leisurebaai gegaan. Ons bet baie gedoen soos vlotvaart swem en studeer. Dit was groot pret. Mnr.Cocks en agt ander onderwysers her saam met ons gegaan. My groepleier was Mnr. Griffiths. Daar was ook vier moeders wat vir ons gekook her. Hier volg 'n volledige verslag van die week. Toe ons daar aangekom her, her Mnr. Garrett vir ons verrel dat ons na Glenmore moes stap. Voor ons vertrek het, het al die groepe hulle oorlogskrete gedoen en toe het ons middagete geet. Daarna het ons vertrek. Daardie oggend het ons baie gedoen. Ons het lewensreddingsvaardighede geleer, in die see geswem en op vlotte gevaar. Ons het toe die hindernisbaan gedoen. Dit was baie moeilik omdat ons groepe 'n emmetsaam met ons oor die hele baan moes dra. Die volgende dag moes ons die orienteringskursus doen. Ons het ons instruksies gekry. My groep het vir vyfen dertig minute vir die eerste instruksie gesoek. Ons het orals rond gehardloop. Dit was nie pret nie. Daarna her ons na T O Strand gegaan. Ons het middagete gelet en toe het ons ons volgende taak gekry. Ons moes 'n kommunikasies sentrum maak sodat ons van veraf met ons groep kon kommunikeer. My groep het gewen. Later het ons nagsolos gedoen. Dinsdag het ons baie gedoen. Ons het na die vuurtoring gestap,indringerplante verwyder en het ook 'n marine-studie gedoen. Dit was die slegste dag. 48

RkJQdWJsaXNoZXIy MTc3MDU5Nw==