Chronicle-2001

Die laaste dag was bale pret. Ons het geen take gedoen nie. Ek het tot tienuur geslaap en toe ek wakker geword het, het ek na die strand gegaan. Dit was soos 'n vakansie. Daar was baie dinge by Leisurebaai war onplesierig was, maar oor die algemeen was dit pret. S Canny Graad 9 MY VRIEND My vriend se naam is Pieter,ek en hy is al vriende vandat ons baie klein was. Jy sal dit nie glo nie, maar ons het na 'n geveg hande geskud, om verskoning gevra en van toe afis ons vriende deur dik en dun. Pieter is baie sportief, hy speel A-span in rugby en krieket. Hy is ook in die swemspan saam met my. Dit is seker hoekom ons suike goeie vriende is want ons doen amper alles saam in rugby,krieket en swem. Ons is in dieselfde klas en judo- klub. Hy bly ook net twee huise van my af. Ons hou tot van die selfde kos. Pieter het bruin hare en groen oe. Hy is 1,67m lank net een sentimeter korter as ek. Ons is alby vyftien en in standerd sewe by Kearsney College. Ons weet alles van mekaar en hy maak my altyd lag. Verlede week het ons met ons fietse gegaan om 'n video uit te neem en hy het gese dat hy my huis toe sal "dice". Ek was reg agter hom,maar toe ek by die sypaadjie af ry het ek omgeval. Toe hy terugkyk het die bakkie in hom vasgery. Wat sal ek nie doen om net totsiens te kon gese het nie. Pieter het na twee dae in die hospitaal gesterf. I Kotze Graad 9 DIE DIERE STORIE Twee jaar gelede het ek visvang geniet en elke vakansie het ek na die Drakensberg gegaan waar ek by my gesin se plaas vis gevang het. Op die plaas was daar'n pragtige dam met'n woud war dit omring het en in die dam was daar baie forelle. Een dag het ek in hierdie dam gaan visvang. Dit was vroeg in die more en die visse het gebyt, maar ek het geen vis gevang nie. Dit was 10:00 vm en ek het nog nie 'n forel gevang nie. Skielik het my visstok gebuig en die lyn het uit my hande geskiet. Ek het 'n groot een gehad. Die forel het sterk getrek, maar ek het dit ingebring. Uiteindelik het ek die vis naby die kant gehad. Die groot vis het in die vlak water gespartel en toe ek die net in die water geplaas het, het die lyn gebreek. Ek het die forel gesien soos dit diep deur die water geklief het. Ek was baie teleurgesteld en van toe af het ek nie weer vis gevang nie. T Hotchkiss Graad 9 'n Besoek aan die Wiidtuin: Dit was vroeg in die oggend. Ons was in Sun City en dit was my dertiende verjaarsdag. Ons het vyfuur wakker geword. Ek en my familie sou na die wiidtuin gaan. Ons het per motor gery. My gesin het in my pa se motor gery en my tante,oom en twee neefs het in my oom se motor gery. Ons het by die ingang gekom en almal was baie opgewonde. Ons het baie lekkers, skyfies en koeldrank in ons motor gehad. Na net vyfminute het ons die eerste diet gesien. Dit was'n hiena. Hy was in die middel van die pad. Toe was almal baie gemotiveerd en het versigtig vir andet diere gekyk. Volgende het ons'n trop rooibokke gesien. Daar was omtrent dertig van hulle. Gedurende die dag het ons sebras, kameelperde, olifante, renosters en jakkalse gesien. Ons het ook na 'n watergat gegaan en het seekoeie, krokodille en baie verskillende soorte voels gesien. Ek was egter baie teleurgesteld dat ek nie 'n leeu gesien het nie. Skielik het ons 'n harde brul gehoor. Dit was baie naby. My pa het die motor tot stilstand gebring. Daar, ons het dit weer gehoor. Dit was donker en ons kon dit nie sien nie. My pa het sy ligte aangeskakel en daar voor ons,in die middel van die pad, het 'n leeuwyfie met drie leeuwelpies gele. Hulle was so oulik. Ons het net gesit en met groot oe gestaar. Die leeus was die laaste diere war ons gesien het. Ek was baie bly. vakansie gehad. Ons het toe 'n pragtige D Roy Graad 9 49

RkJQdWJsaXNoZXIy MTc3MDU5Nw==