Chronicle-2001

Dialoog: 'n Verlore geleentheid Barry: Haai! Nicole: Haai! Barry: Is jy warm genoeg,of meet ek 'n kombers gaan haai? Nicole: Nee,ek is warm genoeg, want ek sit al 'n rukkie voor die kaggel. Barry: Wil jy nie iets he om te drink nie? Nicole: Koffie sal lekker wees. Barry: (Maak toe koffie en is met'n spoed tetug op die mat langs Nicole.) Nicole: Hoe oud is jy en het jy 'n meisie? Barry: Ek is sewentien en is 'n loslopet. En jy? Nicole: Ek is sestien jaat oud en het nie 'n ketel nie. Barry: Kom jy en Joos goed oot die weg? Nicole: Ja,en hy het my vettel hoe oulik jy is. Om te dink,ek dink ook jy is oulik. (Hulle kyk vtr mekaar and Nicole bloos.) Barry: Om die waatheid te ptaat! Toe ek 'n foto van jou gesien het, het ek lam gewotd en won dadelik gekom het. (Alles word stil en al war jy kan hoot is die hout wat van die hitte ktaak. Hulle kom al hoe nadet, en hul lippe taak effens aan mekaat. Intussen stap Joos en Babs die huis binne.) Barry: Joos,hoe gaan dit? Hoe was die fliek? Joos: Nie so lekker soos jou aand nie! Nicole: Joos,ek dink jy en Babs moet iets in die kombuis maak om te drink. Barry: Moet nie iets vit my maak nie. Die son trek water en ek moet by die huis kom. Nicole: Totsiens, Batty,ek hoop ek sien jou weet! Barry: Totsiens, Nicole. As jy weet afkom moet jy my asseblief bel. Barry: Totsiens Joos. Totsiens Babs. Arno Kilian Gtaad 10 MAN EN GIDS BY DOOD OMGEDRAAI NA BUFFEL AANVAL Maandag, 15 Oktobet 2001 toe Kosie Venter saam met sy gids vit 'n bok gesoek het op sy Wildplaas so 15km van Pongola af, het hulle op 'n ontstoke buffel afgekom. Menneet Venter en Menneet Ngubane,sy gids, het vootsonopkoms begin stap. Hulle was seket vit omttent twee ute in die bos. Teen nege-uut se kant het hulle vit die eetste keet iets gehoot. Toe hulle stilletjies nadet gesluip het, het Menneet Venter petongeluk op'n takkie gettap. Hulle het toe agtetgekom dat iets naby was, want die diet het vinnig wakket gewotd na 'n tustige slapie. Meneet Venter en sy gids het glad nie geweet wat dit was nie en was baie nuuskietig. Hulle het hulle boeglam gesktik toe hulle byna in die buffel vasgeloop het. Dit was die eetste keet wat hy 'n buffel op sy plaas gesien het. Die buffel het teg op hulle afgestotm en Menneet Venter, met sy 375 geweet, was te stadig om die buffel ondet skoot te kty. Die buffel het hom uit die pad uit gestotm en sy been en arm omttent afgebteek. Die gids,Meneet Ngubane het dit teggekty om in 'n boom te spring toe die buffel op hulle afgestotm het en is glad nie beseet nie. Hulle het by die dood omgedtaai want die buffel kon hulle net sowei gedood het. Xander van Heerden Gtaad 10 My eerste jaar by Kearsney Ek gaan skool by Kearsney Kollege. Dit is 'n ptagtige skool met uitstekende gtonde. Die akademie is van 'n baie hoe standaatd en die leetlinge ontvang btiljante ondettig. Die sport is net so goed soos die akademie. My gunsteling tyd gedutende skool is in biblioteek want ek hou daatvan om te lees. My gunsteling vak is Biologie want ek kan altyd nuwe,intetessante feite leer. Die Kearsney klasse is andets opgedeel en daat is nie'n A,B ofC klas nie. Mygunsteling sport is tennis en ek speel dit elke dag. My spottklasse is baie plesietig omdat ek vetskillende sootte sport speel. Elke Satetdag moet ek skool toe gaan sodat ek 'n toets kan sktyf. 51

RkJQdWJsaXNoZXIy MTc3MDU5Nw==