Chronicle-2001

Kearsney se kos is smaaklik. Daar is 'n keuse van koue kos of warm kos. Daar is ook brood en slaai om te ear. Vrugtesap en water is ook beskikbaar, maar op baie koue dae is daar warm drankies. In Kearsney is daar vyf koshuise naamlik; Finningley, Pembroke,Gillingham, Sheffield and Haley. Haley is die huis vir graad ses leerlinge. Na skool is daar baie klubs waar ons aan aktiwiteite kan deelneem. Ek gaan na katkisasie- klasse en fietsklub. Ons moet vroeg wakker word sodat ons vroeg by die skool kan begin. Die biblioteek her baie boeke en tydskrifte sowel as rekenaars en lessenaars. Ons begin ons dag in kapel. Meeste van die seuns in Kearsney neem deel aan sport na die Saterdagtoetse. Waarvan ek in die meeste hou is dat byna almal hulle beste doen. Struan Alexander Graad 8 Haai daar my naam is Michael Scott Krog. Ek is veertien jaar oud. Ek woon in Gillitts, Natal. Ek woon in 'n gesin van vier mense; ek, my pa,my ma en my suster. My pa werk baie hard. Hy vlieg per vliegtuig oor die hele wereld. My ma is 'n dieetkundige. Ek hou baie van haar. My suster is een en twintig jaar oud en sy is 'n baie goeie swemmer. Ek her ook 'n oupa, maar hy is baie oud en hy kan nie baie dinge doen nie. Ek bet na Highbury toe gegaan voordat ek by Kearsney College aangekom her. Dit was'n baie goeie skool en al die mense was baie vriendelik daar, maar Kearsney is baie beter. Dit is nou die einde van my eerste jaar hier by Kearsney en ek dink dit was baie goed. Ek hou baie daarvan om aan sport deel te neem. My gunsteling sport is tennis en atletiek. Ek hou ook 'n bietjie van swem. Ek het verlede jaar vir Natal geswem, maar ek het dit nie baie geniet nie. Ek het ook tennis vir Natal en Suid-Afrika gespeel. Dit was'n goeie ervaring. Ander dinge waarvan ek hou is musiek, golf en om 'n boek te lees. Ek speel dromme en guitar. Ek hou baie van wie ek is n 'n man war baie lief vir God is. Ek sal niemand anders in die wereld wil wees nie. 'n Besoek aan die wildtuin Op'n helder, sonnige dag het my gesin na die Kruger Nationale Wildtuin toe gegaan. Die grasvlaktes is die tuiste van baie troppe leeus, sebras, wildebeeste en bokke. Dit was baie interessant om op 'n stowwerige pad te ry en deur bosse vir skaam diere te soek. 'n Mens moet nie in die middel van die dag uitgaan nie omdat al die bokke en katte in die hitte van die dag wegkruip. Die beste tyd om diere te soek is net na sonop en die beste plek is by die watergat. Al die verskillende soorte diere kom hier om te drink. Party van die olifante swem, die krokodille kies hulle prooi en die kleintjies speel in die water. My pa het die kamera gehad toe ons 'n jag sien. Dis opwindend om op 'n nagrit te gaan. Met die soeklig het ons baie interessante spesies nagdiere gesien, die bokke wat nog vreet, die katte wat jag en miskien die nagapie met sy oe wat soos twee groot lemoene op sy gesig lyk. Die veldwagters moet altyd 'n geweer by hulle dra omdat party van die diere soos leeus,renosters en seekoeie baie gevaarlik kan wees. Daar is ook wilddiewe wat die diere vir die geld vermoor. Twee dinge wat ek nog wil sien is die luiperd wat sy ete in 'n boom wegsteek en die visarend wat vis reg uit die water uit pluk. Ons land is so ryk met baie wilde diere en ons moet hulle beskerm. Ek het'n wonderlike tyd in die wildtuin gehad en sal eendag weer daarheen gaan. Blake Musgrove Graad 8 Michael Krog Graad 8 52

RkJQdWJsaXNoZXIy MTc3MDU5Nw==